The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wanneer is die laatste wat ek kan bevestig of ek kan kom of nie? Sonder om die organiseerders te verontrief ?
Hi ktmmer. I think you’re from Pietermaritzburg? I’ll be riding up from Pmb on Fri 12th and back on Sunday 14th. Company on the ride would be nice.
 
Ons is 11 so as jy mooi vra... die 31ste ;)
Ek gaan die week van die 1ste die vleisbestelling plaas en die ander odds and ends.
Sal graag alle betalings teen 5de op datum he.
Rob, the given coordinates seem to be the T-junction of the Jagersfontein road withe Luckoff/Phiipollis road. I presume there’s signs from there to the campsite?
 
Rob, the given coordinates seem to be the T-junction of the Jagersfontein road withe Luckoff/Phiipollis road. I presume there’s signs from there to the campsite?
Yes we are planning signhage.
Most likely dayglow stickers and a poster or two.
 
Watse size is side panel boute ? Vra vir n vriend
So van dit gepraat....as jy daar uitkom, sit vir jou eerder daai XR 650 lock skroefie goete in.
Die original side panels se inclip goete is nie die beste patent nie, ek maak hulle binne met cable ties vas
Maar jy sal weet, jy ken die goed
 
Is nogal... dink ons gaan rustig maar lekker kuier. (y)
Sien kwaai uit.
Besluit nog net wat om te maak, Mamma ry Vrydag so 12uur tot in Bloem, sy kan my trailer tot daar.
Maar ek gaan dan eers so 3uur innie pad val.
1St Prize is natuurlik as ek Donderdag kon wegkom van hier af, iewers oorbly, lekker BRRRRR tot by julle die Vrydagmiddag.
En Mamma trailer my net terug die Sondag.
Ek sal so oor die naweek beginne skimpe gooi.
Actually die kids aan my kant kry met die "Oeeee Pappa werk hom morsdood" Joker.
Werk altyd.
 
Toney asked for the route from Phillippolis, this will help. We will also have a sign or two as well as neon marker stickers, Neon Orange a la off road races.
route for tony.jpg
 
Top