The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Iemand gaan nie dalk met n bakkie af van Bethlehem tot Bloem, met n ou klein gaatjie vir n XT nie?
Eks bereid om agterop te sit.
Met my helmet en goggles op.
as ek mag rook oppad sal dit nogal baie help.
O ja, en Sondag weer terug ook.
Sal bydra tot fuel EN my aambeisalf wat ek gespaar het vir jou gee
 
Iemand gaan nie dalk met n bakkie af van Bethlehem tot Bloem, met n ou klein gaatjie vir n XT nie?
Eks bereid om agterop te sit.
Met my helmet en goggles op.
as ek mag rook oppad sal dit nogal baie help.
O ja, en Sondag weer terug ook.
Sal bydra tot fuel EN my aambeisalf wat ek gespaar het vir jou gee
Gooi skaapvel, fietsry broek en ry hom๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘
 
@RobCrouch
Daar is beddegoed in die tente?
Nie n deal breaker nie, vra maar net
Ek het so pink sweet pakkie just in case.
30 jaar oud, maar niks hang darem nog uit nie
Die kids noem dit my "flamingo suit"
 
Sien uit hierna..
Ons het ook BAIE reen sover, en dis moer koud.
Nice๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ
Ek was lus om tot in Bloem te trailer...maar het nou die bevlieging in my gat om van hier af te ry en weer terug.
So 450 km, seker bietjie verder met al die draaitjies oppie gravel, seker so 500 km van hier af, Ronde getal.
Mamma dink eks mal. Jomar ook.
Ek WEET ek is.
Totally koekoes.
Befok nice๐Ÿ˜†๐Ÿ˜†

@Grunder
....Doable in n Dag?
Jy was nou al hiernatoe EN af soontoe gewees.
Obviously gravel, sover moontlik (maar dit is moontlik, en BAIE nice paaie dink ek)
 
Janee. Jy wil nie meer 'n dop vat nie, Chris wil jou laat ophou rook, jou vrou en kinders dink jy is mal om so vรชr te ry. As dit so aangaan kom jy in jou troupak met Uber by die Bash aan! ๐Ÿคฃ
Djirrrrrr Pel...praat jy
As ek so aangaan gaan ek een vannie dae een van daai Faith Healer Online Courses doen๐Ÿ˜‡๐Ÿ˜‡๐Ÿ˜ถ
 
Djirrrrrr Pel...praat jy
As ek so aangaan gaan ek een vannie dae een van daai Faith Healer Online Courses doen๐Ÿ˜‡๐Ÿ˜‡๐Ÿ˜ถ
Nou die dag weer so Kadawer by my gehad, wou kar koop.
Praat my ore so PLAT teen my kop.
"My een Dogter trou, die anner een swot, en eks laasjaar geskei. Hoe kan jy dit in jou hart kry om te help"..?
Yikes๐Ÿคฏ๐Ÿ˜ตโ€๐Ÿ’ซ๐Ÿ˜ต๐Ÿฅด๐Ÿ˜ณ๐Ÿฅบ
Run Forrest RUN!!
Nie die Klient nie.....EK!!!
Anyway.
Fok ou ek weet nie.
Gaan vra vir Gabriel wat die regte Lotto Numbers is of iets.
 
Anyway
@RobCrouch
@Grunder
Hoe lank moet ek "budget", time wise, vanaf Bloem tot Bankfontein?
3 ure, dalk bietjie meer met smoke etc stops?
Maar ek behoort betyds te wees, of, eerder, daar te wees voor donker
 
Top