The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hout en ys, en lyk my die hout sal genoeg wees maar die ys sal maar knetter. Sal moet warm dop drink. :oops: 🙈
Gaan daar nie n kar wees nie?
Iemand wat dalk af trailer?
Of laat die manne saam club en koop sommer n gesnyde lam
Met eish, ja😂😂
Skuus Rob meng nou in🤫🤫
 
Gaan daar nie n kar wees nie?
Iemand wat dalk af trailer?
Of laat die manne saam club en koop sommer n gesnyde lam
Met eish, ja😂😂
Skuus Rob meng nou in🤫🤫

En wat van jou? Jy is mos ook in die omgewing? Het jy nie karre en treilers en slawe kinders en goed nie?

Rob het gesê hy is besig om te onderhandel met sy slagter vir R100 pp braaipakke, maar hy kan eers vasmaak wanneer hy getalle het. As daar 'n kar is gaan dit gaan vol braaipakke wees.

So plaas van raad gooi, gooi card en betaal as jy kom bywoon, dan help jy om syfers op te stoot.
 
Werk jou Google Maps...........???
Eks in Bethlehem:ROFLMAO:
Ook tipies blerrie Kapenaar - julle Capies dink mos die Vrystaat is 10 x 10 square kilometers:LOL::LOL:
 
  • Haha
Reactions: Ri
Werk jou Google Maps...........???
Eks in Bethlehem:ROFLMAO:
Ook tipies blerrie Kapenaar - julle Capies dink mos die Vrystaat is 10 x 10 square kilometers:LOL::LOL:
Vrystaat se manne is mos nie bang om te ry nie, amper soos die Nam plaasboere wat lag lag 400km ry om 'n Huisgenoot te loop koop. :ROFLMAO:
Maak plan, sal lekker wees om jou persoonlik te ontmoet, wil hoeka besigheid met jou gesels. :cool:🥃🥃
 
Sal verseker daarna kyk, sal graag daai wereld wil sien.
Alles hang net af wanneer my laaitie van Miami kom kuier.
 
Daar is yskaste en vrieskaste.
Dankie, dis goeie nuus. (y)

Ek en MD is nou 3 dae in Morgans Bay... Gaan bietjie hier verken op Shrek so ek gaan bietjie still raak van morê af...
Geniet dit, jy behoort lekker weer te hê.
Gaan oor die Keirivier met die pont by Keimond en gaan na Seagulls en Trennery's, jy mag dalk ook belangstel om die Jacaranda skeepswrak daar naby te gaan kyk.
 
Latest posts

Top