The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
@Tampan
@NIMMO

........Julle tweetjies kan sommer stap tot daar??
Of mekaar lift??🥰🥰:ROFLMAO:
Dalk ry ons vir die dag deur om bietjie klas by die event te voeg.
Feeling Cool Gene Wilder GIF by Laff
 
View attachment 878322
The Bushpig Thumper Bash will be held at Bankfontein farm on the weekend of 12-14 April 2024
Ok, so by the looks of it I'll be able to join on the Saturday evening.

so, @RobC , can I please book a single bed for the Saturday evening.

I don't feel like bringing my tent this time.:sneaky:

I don't mind sharing. FYI, I don't snore ;)
 
@RobC , is daai koordinate reg, as ek hom insit op my kaarte kom ek op 'n heel ander plek uit?

Kan iemand dalk help, hoe kry ek die plek op Mapsource of op Basecamp, ek kry die plek glad nie op beide nie, nie eens die pad nie? Die naaste pad wat ek kry is die een wat tussen Philippolis en Luckhoff hardloop. Ek kry wel Bankfontein op Google maps maar het nie 'n idee hoe om google maps se roete op my GPS te laai nie. 🤷‍♂️
 
Dit is wat hulle op hul website gee, sal weer die week aandag gee aan dinge. Ons het gedink ons kan 'n pin drop doen to ons daar is maar met geen sel of wifi wou daai idee nie werk nie. Ek dink jy is korrek dat die coordinate by die pad is.
Ons beplan om darem so paar merkers op die roetes ook op te sit vir die naweek.
 
Dankie, maar ek glo ek sal wel daar uitkom, dit sou net makliker gewees het as ek daai stuk op my GPS kon laai. Ek sal nog rond krap en sien waar ek uitkom. :oops: :ROFLMAO:
 
Top