The pig and two piglets goes North.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Het jy verniet gebly?  :pot:

Kan jy die besonderhede ("links") van die lodges op sit, dan kan ons hulle ook besoek.... maar ons sal betaal... :ricky:

Dankie vir die deel van 'n lekker trip!  :thumleft:
 
HB 9 said:
Het jy verniet gebly?  :pot:

Kan jy die besonderhede ("links") van die lodges op sit, dan kan ons hulle ook besoek.... maar ons sal betaal... :ricky:

Dankie vir die deel van 'n lekker trip!  :thumleft:

Ons het by Adansonia gebly . Paul is n Kollega en vriend van my en Hy het n klompie Kollega's genooi. Nie almal kon gaan nie en Hy het gesê Ek kan maar n bikemaatjie of twee saambring. Ja , dit was dis heeltemal verniet . Ek sal hulle link / webpage vir jou post ..... Ek het hom net nie nou nie. As jy Lekker tegniese ryplek soek is dit jou plek. Lang rivier met Baie sand en klipperige tweespoor paadjies. Die plaas self is nie regtig GS wêreld nie. Daar is egter Baie mooi grond paaie in die omgewing.

Mafojani is nie regtig n komersiële  lodge nie. My pêl Theunis het heelwat buitelandse jagters in die winter. Verder gebruik Hy hom Buite jagseisoen vir van sy korporatiewe  Kliente. Ek sal iewers n trip soontoe reël , dit is meer GS wêreld met opsionele tegniese paadjies en sand. Sal jou pm as Ek dit reël , miskien kan jy saamgaan. Ons sal net ons kos  en drinks moet reël.
 
Bloody hel Gert en dan se jy vir my jy vat nie mooi pics nie. Nice little Rr and phoyies mate,  :patch: to think you never even invited us decent blokes from the Moot area with, ok ok i no a few of them ride Ktm's but im sure we can forgive them for it. Well done mate was once again a lekker little  :ricky:
 
Hier is nog n paar pics geneem by Adansonia Eco Lodge.

20909ebf5fb6dcd5409317d31ed91576.jpg


a281722708bde52c43357153eee79110.jpg


18b33b3e7d0f44181a9056d7cf9239de.jpg


LW , jy hoef darem nie hier te ry as jy nie wil nie !!

cb420c54344a6f8144deb0db3da7b1b4.jpg
 
En nog n paar van Mafojani ......

cb335eb435845d1d76547416a140221a.jpg


5bc048e195e892b1cdd407b2fe856e65.jpg


1b36508167a05093d7421dd0f9f522f7.jpg



And I almost forgot the tunnels on the way back .....

7a2820b034cb9546eca673b6ad41ad51.jpg
 
ALLEN I said:
Bloody hel Gert en dan se jy vir my jy vat nie mooi pics nie. Nice little Rr and phoyies mate,  :patch: to think you never even invited us decent blokes from the Moot area with, ok ok i no a few of them ride Ktm's but im sure we can forgive them for it. Well done mate was once again a lekker little  :ricky:

Thanks Allen , but I must credit Piet en Kobus , a number of the pics are theirs !!

I will arrange a trip that way ASAP !! We must just try to do it not later than October , your Honda won't last  in that heat ..... He he ....
 
Mmmm once again another jealous ou. Not my fault that you ous buy those Kak bonnies and then you ous sommer get like moerse jealous cause i ride a "lekker"bonnie :biggrin: even if she like doesent like to get dirty or wet.  :biggrin:

Well done Gert, looking forward to it    :biggrin: :ricky:
 
Top