Vat minder chain lube.
Ek het ook gedink dis effens baie vir net 1 trippie.......
Vat minder chain lube.
Jy het ‘n stukkie rimtape gemis
Jy het ‘n stukkie rimtape gemis
Jinne ma jy's lelik?
Nou sal die ou nie meer slaap nie!
Ek gaan fokol slaap vanaand, korrek, maar vir ander redes…Hei Werner, moenie so vinnig tik nie!
Baie lekker fiets vir die toer. John Wildwood gebruik net 690’sAlmal praat van 300's en 500's, ens. Ek sou dink 'n 690R is ook gepas vir so trip? Of sit ek die bal mis?
Dan het ek (amper) alles wat nodig is. Werk nog aan die geld gedeelte.Baie lekker fiets vir die toer. John Wildwood gebruik net 690’s
NeeJulle moet dit geniet @Hardy de Kock nog op my bucket list, either as ryer of pay-for-myself crew.
En thanks @Runner nou moet ek my eie wors braai die week, waar is jou prioriteite?
Koop ekstra Coke.Bikes, vehicles and occupants safely through without hiccups.
The tour has begun
Rimtape is baie van pas vir hierdie tripEk weet, af geval.
Rim tape is amper meer belangrik as die trip selfRimtape is baie van pas vir hierdie trip
Of sit ek die bal mis?
Enter your email address to join: