Tiger 800XC Ride report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Tiger1050 said:
Hi All,

I finally found a decent ride report of the Tiger that some chaps had 2 days to what it looks like break this bike, well worth a watch :

https://www.youtube.com/watch?v=3oxSI9Y_MVY

Rgs
craig

Hey ya Craig.

Good One! Super video clip. Thanks.

I'm gonna say it:
Only test rode the Tiger 800 XC on the 'black stuff', but
I'd rather buy a Tiger than an 800GS!
 
CroftsMan said:
Tiger1050 said:
Hi All,

I finally found a decent ride report of the Tiger that some chaps had 2 days to what it looks like break this bike, well worth a watch :

https://www.youtube.com/watch?v=3oxSI9Y_MVY

Rgs
craig

Hey ya Craig.

Good One! Super video clip. Thanks.

I'm gonna say it:
Only test rode the Tiger 800 XC on the 'black stuff', but
I'd rather buy a Tiger than an 800GS!

Preach it Brother, preach it!  :biggrin:
 
:imaposer:

HA HA HA! Rants & Raves Hierso, eh?

Nou net (soos in 10 minute terug) terug van 'n toetsrit op die bike...
AL wat ek kan sê is, LIEWE OUERS!!!!
EK SOEK EEN!!!!!!!!
 
Moenie net se jy soek een nie....maak n plan mater....ek smile as ek net aan die bike dink!
 
Geotraveller said:
Moenie net se jy soek een nie....maak n plan mater....ek smile as ek net aan die bike dink!

Wel, enige 'sponsors' is welkom, as hulle los kontant het wat hulle wil bydra aan so kopie.  :pot:
 
Ag nee Gideon, daar is my aand in sy moer....hier sit ek in Mosambiek en julle wil gaan speel!!  :'(
 
Nee ry man....post net RR's!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is terug so teen die 23ste Oktober miskien kan ons dan iets doen? het n paaar weke :biggrin:
 
GIDEON said:
Ek dink ons moet sommer die naweek n Triumph Tiger get together hou
Geotraveller said:
Nee ry man....post net RR's!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is terug so teen die 23ste Oktober miskien kan ons dan iets doen? het n paaar weke :biggrin:
GIDEON said:
Ag sal maar wag  :imaposer:

'n Vraag - kan ekke ook kom draai  :mwink:  al besit ekke nog nie so 'n bike nie?
 
Sounds like a plan. I can bring along a black and an orange example (mates). Would be nice to meet some fellow owners.
 
:eek7: 
Nou raak 'ons' sommer groen hierso . . .  :sad2:
. . . en my alie kry so 'n "itchy" gevoel . . .
Die krediet bureau gaan oombliklik op my spoor wees as dit nou so gaan.
En my vroutjie gaan my sommer skei ook ... eish!  :toothy11:

Julle moenie 'n ou so in versoeking lei nie!  :protest:
 
Hey Gideon.
Jy moet net sê waar julle bymekaar gaan kom.
PM my.
Ek sal wragtig saam kom draai, al is dit by julle pitstop plekkie so deur die dag,
om julle bikes te bewonder, en die 'topics' oor die 'tigers' in te luister.  :biggrin:
 
Lekker man Gideon!
Ek's daar!  :thumleft:
 
Die Tiger is soos Drank en Dwelms, mens probeer net n Toets ry  :drif:, dan is jy "gehoek". Volgende soek jy nog n kort rit dan n tweede handse fiets 8), dis ook nie meer genoeg nie.  >:D Dan is dit "down hill", doen enig iets om die ryding te besit sommer Nuut. :mwink: Dan droom n man heel tyd van die perd en hoe om een aan te skaf, aai hoeveel kan ek kry vir die vrou en kinders en sommer die hond, sal dit genoeg wees om die Tiger te kan koop...........na n ruk sit n man met "withdrawal"  :( moet weer ry.......moet weer ry..........moet weer ry

Maar dit is n fiets wa timmerlik onvergeetlik is. Ek kan nie wag om myne te kry nie, as ek net die ander motorfiets verkoop kan kry :thumleft:

Geniet julle saamry, net n jammerte dat ek so ver weg is, anders het ek kom perve oor jul fietse >:D
 
Tiger8 wat se fiets verkoop jy?

Check hier manne en mannine.


Uploaded with ImageShack.us

Ek raak gehitch die naweek voor dit, maar die baas werk die een so miskein mag ek gaan speel!!
 
Top