Tiger 800XC Ride report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Gideon, PM my jou epos ad en ek sal die epost van Mike aan jou stuur. Deb moet werk die naweek so ek sal graag wil ry. Soos hulle se hulle soek n Ninja wat gruis paaie ken soontoe en jy klink na die man.
 
      Klink al te lekker . . .
:eek:  Maar sien wat gaan hier aan, asof 'n Tiger koop nie genoeg
      versoeking is om 'n ou in moeilikeheid te kry nie,
      nou's daar 'n eksklusiewe klub[?](R.A.T.s??) vir ritte orals heen!
      {kom Geo, vertel! Hoe sluit 'n ou aan? Of moet jy al reeds 'n Tiger eienaar wees?!  :xxbah: }
     
      Oh-oh! HKGK!!! Dankie Geo & Tiger & Gideon ... hoop julle't darem 'n spaar k'bers
      in een van julle se garages vir my wanneer vroulief 'ons' by die deur uitskop.  :imaposer:
 
Geotraveller said:
Tiger8 wat se fiets verkoop jy?


Ek raak gehitch die naweek voor dit, maar die baas werk die een so miskein mag ek gaan speel!!

GEO, ek het n 2004 Yamaha YZ250F, in baie goeie toestand wat net vir naweek ry gebruik is, gediens en ge-shim, furke gedoen en verseël. Ek soek R22k maar is onderhandelbaar, sy staan al vir n paar maande in my garage, ek start haar elke nou en dan. En ek het ook n Hyosung GF170, wat my boetie gaan koop.

Veels Gelukk met die troue en mag julle sommer baie jare se geluk en liefde ervaar :thumleft:
 
Dankie man, gebeur in almal se lewe! Voorspeod met die verkoop, goeie bike daai. Ek is seker jy sal jou prys kry. Is hy op die forum geadverteer
 
Ja, ek het op die forum geadverteer, maar nog niks nie :-[, dit is moeilik om op die oomblik n Veld-fiets te verkoop, los-geld is maar skaars.

Onthou net n goeie vrou wat haar man, en sy fiets, lief het is maar selde te kry. Ek en my vroutjie is al 25jr saam en ek sal haar nie eens vir n Tiger XC ruil nie ;), (maar partykeer kan ek haar vir n Vuka uitruil :imaposer: :imaposer: :imaposer:)
 
Geotraveller said:
Dankie Gideon, PM my jou epos ad en ek sal die epost van Mike aan jou stuur. Deb moet werk die naweek so ek sal graag wil ry. Soos hulle se hulle soek n Ninja wat gruis paaie ken soontoe en jy klink na die man.

Jy het klaar n tiger, gatkruip kry jou niks  :imaposer:
Praat jy van die selfde ou wat n legend Africa Twin vermoor het  :imaposer:
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Probeer juis vehoed dat jy my Tier ook vermoor!
 
:imaposer:

Al wat ek verseker weet is die DeathWings op die tiger SUCK op die grond. Maar het ook opgetel as jy hulle bietjie afblaas is dit hanteerbaar.  :thumleft:
 
I will be "Riding the Tiger" on the weekend!!! Just organised another ;) Test ride this weekend, thanks to the guy's from Autocycles PE, Sach and Neels. Now the wife can "Feel the Need" for herself, like I said to Neels, don't know if he will get the bike back on Monday >:D
Just 2 more sleeps :biggrin:
 
Dis nou great.
Sy gaan die ding so laaik.
:thumleft:

Min dae ons weet die bike verkoop homself  :thumleft:
 
Uitstekend Tiger8! Geniet dit (daar's NIE 'n manier wat jy nie kan nie!)

Maar soos die ouens hier al gewaarsku het ... bel maar vooraf jou bank bestuurder!  :deal:
 
Tiger8 said:
I will be "Riding the Tiger" on the weekend!!! Just organised another ;) Test ride this weekend, thanks to the guy's from Autocycles PE, Sach and Neels. Now the wife can "Feel the Need" for herself, like I said to Neels, don't know if he will get the bike back on Monday >:D
Just 2 more sleeps :biggrin:

Welkom in die Tier hok!!!! :imaposer:  :imaposer: :biggrin:

Verkoop maar solank al jou onnodige goete! :peepwall:

[Paul] .... as jy slaaplek nodig het kan jy by my in due dogbox kom slaap!!
 
Nee kyk ouens, my allie jik ou behoorlik, ek voel soos n kind voor Kersfees. Die Powerball kaartjies is gekoop (en die nommers geboek ;D) en vroulief is al gesê "maak jou naweek leeg, ons ry!!!!!!!  :ricky: " Ek hoop nie die katjie gaan Maandag terug winkel toe nie, >:D maar hou duim vas.
 
I went to pick-up the Tiger earlier, there was another guy who wanted to test ride too, so they give him the Demo bike and I wait. He gets back to the shop & say's he wants the Bike, the Demo Bike! So they sell it to him, not the New Bike, the friggin Demo :dousing:. Nou sit ek met my vinger in my HL. I am miffed, I cancelled 2 engagements and a sand ride with the PE Dogs to get this test ride in this weekend. :mad: Wife reckons there is a reason this has happened.........yeah the universe loves to screw with me ;D

Congrats to Tony, he has just got an awesome bike, and I wish him and his wife many happy Km's on their new ride :thumleft:

Now back to my pity party >:D, the upside is that Brenton has promised me the break-in ride of their new Demo bike, I promptly told him "I want it for 2 weeks  :biggrin:" that won't happen, but I know the guy's will give me a good long ride on the next one! :thumleft:

I am now going into my garage and sulk for today anyway........clean and polish the other bike, for a road ride tomorrow morning. :ricky:
 
Now that sucks the root man! I would have been seiaaaaasly miffed! :mad:

I hope you get good discount on the deal!

 
Thats sure sucks man. The visit from the family in law is now NOTHING compared to your day.

Or we can come visit you, just imagine we didnt have to go to work  :thumleft:
 
:laughing4: :laughing4:  One thing about the WD forum, you okes know ho to put a smile on a "mislikke gesig", thanks guy's  :thumleft:

En julle is enige tyd welkom, laat weet net wanneer, ons is lekker geselig in PE, en daar is altyd Kos en "Water" by my honde hok, selfs slaap plek. Die "Out-Laws" trek by n B&B in............he he he
 
Top