Sjoe, die RR maak my regtig lus om te gaan pak, dit bly maar net lekker daar,
Toe ek die foto sien waar jy gestop het tussen Maltahohe en Sesriem toe verlang ek raak my lus eers erg,
Hier is jou foto en een van my net van 'n ander hoek maar dit is dieselfde plek, ek het hier omtrent vyf sigarete gesit en rook en net die mooi bewonder, baie mooi en lekker stukkie pad om te ry, :thumleft: