Time Well Spent

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ja dan kom ek saam.  gaan net nuwe kettang en sprokets koop ( sorry ettienne ek dink die ligte moet bietjie wag) maar kan nie die naweek saamgaan nie.  Dis jammer julle gaan nou die naweek ry.  sou moerse fun gewees het
 
Berm_Rooster said:
Trailrider said:
Berm_Rooster said:
Et, ek sit nou net en dink aan die kambatie storie. Ek was nie saam op die reccie nie, maar sal laaiks om daai roetes te ry. Kom ons kyk bietjie later in die jaar dan organaais jy n paar ous affiekaap en ek, TR, kaspaas en nog n paar ander sal van die kant af deurkom.

Nice RR btw.

Sal nie die 1ste keer wees nie...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=30656.0

TR, eksdom - verstaan nie wat jy bedoel nie? Wat sal nie die eerste keer wees wat wat gebeur nie?

Mooi RR daai van jou en die laaity!

Sal nie die eerste keer wees wat 'n klomp dogs vir Etienne gaan kuier nie.
 
B-R

Ek en Asterix gaan een of ander tyd Attakwas PAS ry. Sien jy kans? ;D
 
cassiebotha said:
Ja dan kom ek saam.  gaan net nuwe kettang en sprokets koop ( sorry ettienne ek dink die ligte moet bietjie wag) maar kan nie die naweek saamgaan nie.  Dis jammer julle gaan nou die naweek ry.  sou moerse fun gewees het

Dis nie die naweek nie

Ek en TR sal 'n datum reel wat almal pas
 
EtienneNXR said:

:thumleft:
 
Nice RR ET good times to share with your dad !  :thumleft:
TR organise vir my 'n klein bike toe ?? Ek het lanklaas Attekwas se ossewa roete gery , ek het dit maklik gedoen met my AT maar ek is nog nie reg om dit met die groot GS te doen nie !  :-\
 
Nice RR with your dad.

Wish I had the opportunity to do this with mine. He's riding the mountains of Valhalla  :'(
 
Mooi ry daar ET, (en Pa) So lekker to have such quality time. I'm trying hard to arrange such runs with my two pups.  :thumleft: :thumleft:
I'm really looking forward to that time, when both my daught and son can legally ride with me. :mwink:
 
Lekka TR!  :thumleft:

Ettienne, how long is the stretch through the reserve? 
 
Top