TO Hermanus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Dit is vinnig besig om tyd te word vir ons vAkansiE in Hermanus. Ons beplan om n 2 en n halwe dag road trip te doen met die bakkie en die bikes agterop. Dus .... Ons wil Plekke sien wat n mens nie normaalweg op die hoof roete sou sien nie, en ook terselfde tyd so n bietjie kilos op die bikes sit.  Sutherland is een van die plekke wat ons graag sou wou besoek.      Het enige iemand enige voorstelle en roetes wat ek kan gebruik?  Sal dit rerog wardeer
 
Top