YT
Puppy
- Joined
- Jul 19, 2010
- Messages
- 29
- Reaction score
- 0
- Location
- Parklands Table View
- Bike
- Honda XL650V Transalp
My TA het skielik 'n "rattle wat klink soos of die "heat covers" op die uitlaatstelsel "los" is. Ek het die "covers" al afgehaal maar sonder sukses...die geluid bly daar wanneer sy "gerev" word....die cat is uit toe die standaard pyp met 'n Leo Vince vervang was. Die geraas is nie in die "box" nie maar is hoorbaar aan die clutch se kant en ook waar die pype na agter loop....miskien clutch (werk goed) of kan daar 'n tipe van "los baffle" in die pype wees...geraas maak my op ...help.
???
Groete
YT
???
Groete
YT