traveling 45 minutes for dirt in Joburg!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Laurika, ek stem 100% saam met jou!  Ek en HVDM het noudie dag daaroor gesels en vergelyk hoeveel makliker Pretoria in daardie opsig is.  My geboortedorp (Potch) is ook ideaal.  Vir Johannesburg (veral die Weste) is ons "stuck" met plekke soos Hekpoort / Magalies (omtrent 'n halfuur weg) en die Vredefortkoepel / Parys-omgewing - omtrent 'n uur weg as jy die BORING N1 vat...
 
krister said:

vanoggend daar rondom Adventurer se possie rondegery...ek dink dis die volgende area wat ek gaan explore...lyk soos Heidelberg...en is op die snelweg 20 minute van Northcliff af....as mmy Gps gelaai is gaan ek daar speel....HVDM se fotos van sondag is pragtig, damn, ek moes saam gegaan het!
 
laurika said:

Jy het 'n punt daar beet... Ek't nog nie die Suide verken nie.

HVDM se foto's lyk lekker, ja...  :thumleft:
 
Top