Trouble with mud and a big ornament in my broek on my way to George from Naaisna

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
https://www.cassierides.co.za/ThePigwithdabigslickthatalmostkickedthemodderinthedick.html

Me sitting vas for 4 hours in the modder
 
(Het jy bike wat rietvlei kan ry ons wil rietvlei toe
My band is 18 duim
 
Julle ouens moet george toe trek hier is dit pret om te bly
Die salarisse is bietjie baie baie ondergemiddeld maar ons ry maar ou cheap gaar bikes en ry lekker paaie
 
ag nee man vir 'n bike wat +/- 120kg weeg sou ek dit net oor die barrier getel het tot in die snelweg
 
Shoe pote een ding wat ek moet gaan be oefen is upper body stengh om daai bike op te tel. Jis daai ding was swaar. As ons nie deur die modder kon kom nie sou ek moes bike optel en oor die barrier kom.
 
Net wanneer jy wil. Ek besig ewe skielik in die week waar vantefore ek baie tyd op my hande gehad het so naweke werk lekker! Net wanneer jy wil pm my en ons gaan! Ek ry sommer met my bike tot daar en klim die obstackles en jy join saam met obstickles
Ek sal kyk watter 18 bande ek het. Dis letterlik pad bande geen wonder die kleinste obstackle hou my besig vir ure nie
Lol
 
When I did that ride no problem at the mud crossing.
There at the highway is a track that goes down to the
river. Did you go down,if not maybe next time.
 
entertaining us again Cassie,good one :thumleft:
Hope you washed your bike afterwards,took me three weeks to clean and remove the rim rust from your little blue. :eek:
 
Top