Verkenning met geen plan, toe n 6 brug, 2 dam hele dag op die fiets rit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Deon laat weet ons gaan ry Saterdag, Vrydag aand laat, eers was ek nie keen nie, maar Michelle gaan ry bietjie. Deon het die een brug wat ons n idee het waar die is, Krokodil in Harties in aan die suide van die dam. En van daar is dit net ry en verken toe 6 verskillende brue met 2 damme...

Die eerste trein brug...
 

Attachments

  • 20170729_103854.jpg
    20170729_103854.jpg
    266.7 KB
  • 20170729_103914.jpg
    20170729_103914.jpg
    164.5 KB
  • 20170729_103934.jpg
    20170729_103934.jpg
    196.3 KB
  • 20170729_103954.jpg
    20170729_103954.jpg
    139.7 KB
  • 20170729_104036.jpg
    20170729_104036.jpg
    138.3 KB
  • 20170729_105616.jpg
    20170729_105616.jpg
    132.8 KB
Random brig ander kant Peaconwood

En n ou staal brug in Skeerpoort

Met laat brunch by Die Ou Pastorie
 

Attachments

  • 20170729_111500.jpg
    20170729_111500.jpg
    125.4 KB
  • 20170729_113130.jpg
    20170729_113130.jpg
    177.3 KB
  • 20170729_113258.jpg
    20170729_113258.jpg
    180 KB
  • IMG-20170729-WA0094.jpg
    IMG-20170729-WA0094.jpg
    62.3 KB
Van daar suid teen die Magaliesberg, Breedts nek op, lekker challanging vir n slag, en oor noord uit

Nog n ou brug ander kant Buffelspoort Dam
 

Attachments

  • 20170729_142402.jpg
    20170729_142402.jpg
    165.8 KB
  • IMG-20170730-WA0001.jpg
    IMG-20170730-WA0001.jpg
    53 KB
  • 20170729_145155.jpg
    20170729_145155.jpg
    183.9 KB
  • 20170729_145212.jpg
    20170729_145212.jpg
    164.5 KB
Terug oor die Harties Damwal, met die R511 oor Schurweberg huistoe...

Net in die "agterplaas" gery, maar n anderse tipe ry.
 

Attachments

  • IMG-20170730-WA0000.jpg
    IMG-20170730-WA0000.jpg
    50.8 KB
  • 20170729_163022.jpg
    20170729_163022.jpg
    154.5 KB
Daai lyk lekker, is daar plek om n braaiertjie vas te sweis en sal ons met n bakkie daar kan kom om welder aat te ry?
 
Top