Verneukpan...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

katvis

Pack Dog
Joined
May 4, 2009
Messages
373
Reaction score
0
Location
Lutzville
Bike
KTM 990 Adventure
:thumleft: Vyf manne was die naweek Verneukpan toe. Vrydag tot Calvinia. Saterdag tot op Verneukpan. Sondag tot op Middelpos en vandag terug huis toe! Het so bietjie nat gereen, koud gekry, lekker "gevreet", 2 manne het hard geval... 1met bike en 1 a.g.v. rum, pap wiele gehad, maar Verneukpan en Sy geskiedenis was iets om te sien!!!
 

Attachments

  • Verneukpan (2).jpg
    Verneukpan (2).jpg
    114.9 KB
  • IMG_8636.JPG
    IMG_8636.JPG
    141 KB
  • IMG_8651.JPG
    IMG_8651.JPG
    132.7 KB
  • IMG_8684.JPG
    IMG_8684.JPG
    97.6 KB
  • IMG_8615.JPG
    IMG_8615.JPG
    131.1 KB
  • IMG_8780.JPG
    IMG_8780.JPG
    78.9 KB
Die 2 valslae...
 

Attachments

  • IMG_8626.JPG
    IMG_8626.JPG
    183.8 KB
  • IMG_8628.JPG
    IMG_8628.JPG
    150.4 KB
  • 08042012466.jpg
    08042012466.jpg
    49.1 KB
Die papwiele...en n Super Tenere bead breaker!
 

Attachments

  • 09042012473.jpg
    09042012473.jpg
    79.8 KB
  • IMG_8807.JPG
    IMG_8807.JPG
    121.6 KB
  • IMG_8785.JPG
    IMG_8785.JPG
    127.7 KB
Nog pics
 

Attachments

  • IMG_8554.JPG
    IMG_8554.JPG
    122 KB
  • IMG_8608.JPG
    IMG_8608.JPG
    95.2 KB
  • IMG_8668.JPG
    IMG_8668.JPG
    119.5 KB
  • IMG_8743.JPG
    IMG_8743.JPG
    42.9 KB
  • IMG_8811.JPG
    IMG_8811.JPG
    95.7 KB
  • STA_8707.JPG
    STA_8707.JPG
    45.7 KB
  • IMG_8543.JPG
    IMG_8543.JPG
    171.5 KB
Pragtige fotos. Jammer dat daar erg skade is op daai XT of miskien lyk dit erger. Wat het gebeur??

:ricky:
 
Paar mooi fodies!!
Het Verneukpan nog nie n nuwe eienaar nie?
 
Hoe langer ek hierdie forums lees, hoe langer word my 'bucket list'. Mensig dis nice. Nice fotos !
 
Lekker een Katvis, wie's die oomie wat daarafgekom het? Hy lyk seer daar waar hy op sy knieë staan..
 
Nee man hy het nie so seer nie. Net baie godsdienstige man :mwink:

:ricky:


weskus said:
Lekker een Katvis, wie's die oomie wat daarafgekom het? Hy lyk seer daar waar hy op sy knieë staan..
 
Gaan jy nou die storie meer indiepte vertel, of was jy die een wat deur die rum gekortwiek was
 
subie said:
Pragtige fotos. Jammer dat daar erg skade is op daai XT of miskien lyk dit erger. Wat het gebeur??

:ricky:

Erick het bietjie te vinnig gery en te laat n spoelsloot gesien! Bashplate het wal geslaan en agterwiel het hom sterre toe gestuur en in die lug het die agterwiel hom nog tussen die blaaie geslaan. Klink asof Yamaha se dat bike afgeskryf gaan word?  Erick is darem ok!
 
weskus said:
Lekker een Katvis, wie's die oomie wat daarafgekom het? Hy lyk seer daar waar hy op sy knieë staan..

Jis ja! Zumo al gefit? Sy naam is Erick Truter van Gordons baai.
 
chrisL said:
Paar mooi fodies!!
Het Verneukpan nog nie n nuwe eienaar nie?

Huidige eienaars het plek al 5 jaar ,as ek reg gehoor het!
 
tgg said:
Gaan jy nou die storie meer indiepte vertel, of was jy die een wat deur die rum gekortwiek was

Nee... wag nou Trevor! Ek het al genoeg geval! Julle moet nou eers bykom voor ek weer wil val! Santam voel ook so!!!
 
Blikemmer!! Hy is gelukkig as mens dit so kon stel. Op daai plat paaie sien mens ook nie so n driffie tot jy op hom is nie.
Hoop Erik is gou weer mobile  O0

:ricky:


katvis said:
subie said:
Pragtige fotos. Jammer dat daar erg skade is op daai XT of miskien lyk dit erger. Wat het gebeur??

:ricky:

Erick het bietjie te vinnig gery en te laat n spoelsloot gesien! Bashplate het wal geslaan en agterwiel het hom sterre toe gestuur en in die lug het die agterwiel hom nog tussen die blaaie geslaan. Klink asof Yamaha se dat bike afgeskryf gaan word?  Erick is darem ok!
 
katvis said:
tgg said:
Gaan jy nou die storie meer indiepte vertel, of was jy die een wat deur die rum gekortwiek was

Nee... wag nou Trevor! Ek het al genoeg geval! Julle moet nou eers bykom voor ek weer wil val! Santam voel ook so!!!

ken jou ook as een wat te min drink en te veel ry, seker maar die regte manier :thumleft:

Sal maar liewers met jou pa ry, hy praat net te veel ;D

Maar brei bietjie uit, of het julle net gekom en gegaan, ek self kan nie praat oor die naweek nie, het net kar gery, (waarvan een trippie die vrou moes doen)
 
Dit lyk darem droog daar.Ons het so 10 dae terug daar verby  gery oppad WC Bash toe.Dit was toe hopeloos te nat om deur te gaan.Moes maar ompad ry Williston toe.
 
Top