dual
Race Dog
Miskien redeneer ek verkeerd, maar het oor die volgende gewonder
Die verskil tussen die aangeduide spoed teenoor die regte spoed – bv. volgens GPS
As die spoed 10 km/h vinniger is teen 100 km/h (gewoonlik is daar mos ‘n 10% variasie), gaan jy dan in werklikheid 110 km afstand doen op die spoedmeter, maar in werklikheid net 100 km
Die problem kom as jy die fiets verkoop teen 10 000 km, het jy dan in werklikheid eintlik net 9 090 km afstand afgelê
Op 30 000 km het jy net 27 270 gedoen, verloor 2 730 km
Jy word benadeel, want die fiets het meer kilos op as werklik
By dienste verloor jy ook, want jy het in werklikheid net 9 090 km gedoen en moet nou al jou fiets diens met 910 km kort van die 10 000 km
Hoe meer die afstand op die fiets, hoe groter raak die problem
Of dink ek nie reg nie