Vleisfees and beyond.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks vir n baie nice en inspirerende RR. Kan nie wag om self weer bietjie weg te kom nie.  :thumleft:
 
chrisL said:
TornadoF5 said:
Thanx Chris what a lovely report to read!
You don't on an off have that route as it is something similar I have been threatening to do the last few months?
Sorry youre the 5th person asking!!
If Id know how to do the mapsourcething I would have added my whole trip.
Hope to learn oneday :biggrin:
Most is in my head and a map I use.

En dan wonder die manne hoekom jy so goed is met Spot the location. Sien dit werk so hy kyk rond en moet onthou waar hy ry om nie te verdwaal nie. Julle sit en kyk vir daai gipse ding en wag vir die vroutjie op dit om te se draai links, regs.  :deal:
 
R-O-V-Rat said:

True story!
 
Chris you really know how to make someone green with envy. ::)
A stunning trip.  :thumleft: :thumleft:
 
Thanks for sharing

I have ridden a lot of those roads when I was last there really makes me yearn to go back again
 
Whow!!!
Dis mos nou in die LEWE in lekker!!!!
Volgende keer gaan ek saamry :thumleft:
 
Weer eens uitstekend Chris. Ek verlang sommer terug na daai paaie !! Wil weer graag eendag saam met jou in daai wereld gaan ry. Watter vintage Iron Brew is jy nou meer besig ??!
 
Ja!!!MAAR!!!!! Check die fn CROCS op sy bike!!! Niemand se iets daarvan nie!!!!! ;) ;)
Spot sommer. Awesome Chris!
 
ETS said:
Ja!!!MAAR!!!!! Check die fn CROCS op sy bike!!! Niemand se iets daarvan nie!!!!! ;) ;)
Spot sommer. Awesome Chris!

The question is, are they matching?  ;D
 
domstes said:
ETS said:
Ja!!!MAAR!!!!! Check die fn CROCS op sy bike!!! Niemand se iets daarvan nie!!!!! ;) ;)
Spot sommer. Awesome Chris!

The question is, are they matching?  ;D

Ou Chris sn is vasgemaak, dis hoekom ek hom gevra het hoekom hy nie panniers gevat het nie, dan kan mens die goed darem wegsteek. Maar om dit saam te ry is seker oraait, maar ekt laasjaar in Baviaans n ou gekry met n Dakar, en hyt die dag daar deur gery met die goed aan.Dis heelwat erger.

Uitstekende report Chiris
 
So 'n ou bogger,

Die een oomblik is jy nog op siekverlof en die volgende los jy ons net hier en ry stil-stil weg vir 'n wonderlike trip. Merk hom maar af... jy gaan hom weer doen maar ek gaan saam!!

Lekker gelees en gaan sommer more weer die stof van die 650 afskud.
 
Baie Lekker RR Chris. :thumleft:
Ek dink julle is regtig bevoorreg met sulke lekker en mooi ryplekke in julle agter plaas.
 
Thanks for the excellent report and stunnig pic's Chris!

Another high quality report from you that help our guys in the "beton-oerwoud" to escape!!
 
ek trek sommer weer Kaap se kant toe........dis darem mooi wereld daai.....hier in die Kalahari is mos net rooi sand, wit sand en partykeer swart sand....en so nou en dan sien jy darem n geelslang, wens dit wil nou n slag kom reen dat die landskap net bietjie kleur kan kry.  Stunning Chris :thumleft:
 
Flippen lekker RR Chris ! Dit het my dag gemaak !  :thumleft:
 
ETS said:
Ja!!!MAAR!!!!! Check die fn CROCS op sy bike!!! Niemand se iets daarvan nie!!!!! ;) ;)
Spot sommer. Awesome Chris!

Is hulle dalk blou ??? :peepwall:

Natuurlik nie. :mwink:

Dankie Chris - baie mooi inspireerende foto's. Dankie ou vriend. :thumleft:
 
DirkVP said:
So 'n ou bogger,

Die een oomblik is jy nog op siekverlof en die volgende los jy ons net hier en ry stil-stil weg vir 'n wonderlike trip. Merk hom maar af... jy gaan hom weer doen maar ek gaan saam!!

Lekker gelees en gaan sommer more weer die stof van die 650 afskud.
Dis n deal.......ma jy maak AL die hekke oop en toe!!! Al een-en-sestig van hulle!!
Hoe klink daai vir n deal?! :mwink:
 
Baie dankie dat jy die trip deel met ons Chris. Daai 1150 laat dit net soveel lekkerder lyk  :thumleft: Dit is mos hoe die lewe moet wees.
 
Top