gerhad
Race Dog
Hallo manne. Het julle dalk vir my 'n schematic van alles wat in die voorwiel se hub is en groottes van die bearings en seels?
Ek het nie die oues nie en hopelik kan julle my help.
Dink dar is 2 x bearings en 2 x seals aan die buitekant van die bearings. Dan is dar nog die "spacer" ook tussen die twee bearings aan die binnekant.....