dual
Race Dog
Dis vakansiedag, die weer is lekker, genoeg belangstelling, en kyk wat gebeur
'n Paar SMS'e en siedaar, 5 pelle bymekaar met dieselfde belangstelling, 4 ander pelle ook lus, maar verpligtinge :ricky:
Karwyderskraal pad afdraai
Plaaslike De Bos dam, watervlak is stadig aan besig om te styg
Swartrivier oorstroom, hoe gemaak nou, druk deur
Canola besig om mooi te word in die Overberg
Eers gou voete droog maak
Tyd vir groepfoto
Van ysterperd na vleisperd, eers bietjie koppie krap
Nog 'n pas gery, tyd vir die volgende een
Houwhoek se ou pas, asemrowend mooi die tyd van die jaar, baie water
Houwhoek pas ook kafgedraf
Tyd vir middagete
Begraafplaas
Elgin valei
Highlands
Wees gegroet tot die volgende trip