My Vrou en Bea gaan Umhlanga toe Vrydagoggend, Jomar ook weg die Naweek.
Eks op my Eie en wil so kort trippie met die GSL gaan doen, so 300 km soontoe, 300 terug.
.........Maar waarnatoe??
Dis KAK koud, ek wil camp maar nie my tol afvries nie.
Bloem rigting, of enige Vrystaat is KOUD.
Dalk boontoe, Gauteng iewers?
Of dan Natal toe, maar ja was al baie daar.
Of die Girls in Umhlanga gaan surprise.............
HELP !!!