AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Onlangs ‘n 525 exc gekoop.Bike loop lekker nadat ek paar keer sy carb skoongemaak het.Carb is nog stock.
Ek lees dat die OCEMR needle die eerste keuse van almal is.Bike loop koeler en natuurlik meer krag.
Motocomp verkoop carb kits, maar hul het geen info oor die needle in die kit.
Het iemand dalk so iets?