Antonie
Race Dog
- Joined
- Mar 27, 2012
- Messages
- 1,201
- Reaction score
- 152
- Location
- Roodepoort
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Hi julle.
Ek is opsoek na n MB12U battery, maar die ouens wat ek van weet (Battery Centre, Florida) het nie stock nie. Weet iemand van n supplier in die Roodepoort/Krugersdorp/Randburg area wat hulle dalk stock?
Thanks