Was ek gelukkig??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Andre.Bike

Race Dog
Joined
Apr 21, 2010
Messages
513
Reaction score
2
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Het Maandag so 2uur uit PE n boot gesleep na my huis in Somerset Wes. Het 11uur die aand by die huis aangekom en gevoel die boot stoot so bietjie moeilik. Volgende oggend lyk die een wiel of hy so bietjie skeef staan. Lig die boot op en daar val die wiel sommer met hub en al net so af...... Bearings het sy gat gesien. Moet se dit sou nie snaaks gewees het in die donker om langs die pad te staan nie. Maar dat dit eers na 720km by my huis gebeur is seker maar net luck. Die ou by wie ek die boot geneem het, het gese hulle het December nuwes ingesit, so ek het maar aanvaar dat dit ok sal wees.  :dousing:
 
Top