Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Ja nee hy het homself weereens oortref. >Pom17 said:Fok stoetie :imaposer: :imaposer:
Herman, die kos was uit die boeke gewees..............ek het verneem dat Vrydag se potjie net so wonderlik was............selfs die porsies was oorgenoeg. :thumleft: :thumleft:Riebeeker said:Ek het die link op die 1ste post gesit van die mense wat die lekker kos voorsien het! Ek het geen klagtes gehoor van die kos nie so die mense het almal tevrede gestel!
Riebeeker said:Pietcoke dit lyk my dis net ons 2 wat in staat was om foto's te neem of wat die vinnigste kan herstel om die foto's te laai eepwall:
Waar is die ander manne se foto's ???
Pietcoke said:Herman, die kos was uit die boeke gewees..............ek het verneem dat Vrydag se potjie net so wonderlik was............selfs die porsies was oorgenoeg. :thumleft: :thumleft:Riebeeker said:Ek het die link op die 1ste post gesit van die mense wat die lekker kos voorsien het! Ek het geen klagtes gehoor van die kos nie so die mense het almal tevrede gestel!
:sip: atch:Heimer said:Riebeeker said:Pietcoke dit lyk my dis net ons 2 wat in staat was om foto's te neem of wat die vinnigste kan herstel om die foto's te laai eepwall:
Waar is die ander manne se foto's ???
Wees geduldig.
:drif: :drif: :drif:........................waar is die left-overs nou.........Riebeeker said:Pietcoke said:Herman, die kos was uit die boeke gewees..............ek het verneem dat Vrydag se potjie net so wonderlik was............selfs die porsies was oorgenoeg. :thumleft: :thumleft:Riebeeker said:Ek het die link op die 1ste post gesit van die mense wat die lekker kos voorsien het! Ek het geen klagtes gehoor van die kos nie so die mense het almal tevrede gestel!
POEDING OP 'n BASH :thumleft:
Hier is my bord van die Saterdag aand se spit braai! Vrydag aand was ek te honger om die bord af te neem :drif: