Weskaap WDs kom ons gaan sê hallo by die Suidkaap WDs , 1 oorslaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,105
Reaction score
294
Bike
BMW R1200GS Adventure
Is maar besig die tyd van die jaar , maar ek wil tog probeer om Sondag 26 Des . op te ry na  De Rust , waar die Suidkaap manne bymekaarkom . Wie is in hier van die Kaap se kant ? Plan is om nie later as 12 uur vanaf Robertson te vertrek . Laat weet of jy wil saamry , dis n een aand oorslaap , Maandag middag weer by die huis . Ek ry in elk geval , so laat weet maar .
 
Top