woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,454
- Reaction score
- 2,550
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Kyk hoè hou die ander bikes AFSTAND....Daai ding ruik seker :laughing4:
woody1 said:Kyk hoè hou die ander bikes AFSTAND....Daai ding ruik seker :laughing4:
DUSTRIDERS said:Lyk my die sidecar staan en roes op in PE se roesweer?!! eepwall: :lol8:
Ook hard gewerk…109kmGeelKameel said:Motomarshall by die CTCT
Staan by Seepunt
Landwaarts is die fietse en Leeukop
Agter my rug is die see en strand
Op die roete is Smitswinkelbaai met 'n groot klomp visskuite
Houtbaai vanaf die Chapmanspeak pas
Hard gewerk vandag --- omtrent 150km van rondry gedurende die CTCT
Ook hard gewerk…109kmGeelKameel said:Motomarshall by die CTCT
Staan by Seepunt
Landwaarts is die fietse en Leeukop
Agter my rug is die see en strand
Op die roete is Smitswinkelbaai met 'n groot klomp visskuite
Houtbaai vanaf die Chapmanspeak pas
Hard gewerk vandag --- omtrent 150km van rondry gedurende die CTCT
Ook hard gewerk…109kmGravelFox said:Houtbaai vanaf die Chapmanspeak pas
Blikkies1 said:Hi Andrew, where did you enter? I got turned around at the main gate on the R27.
GeelKameel said:
Blikkies1 said:Sweet, will give it another go, thanks. :thumleft:
Mooi foto.GravelFox said:
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Skydiver…nee net ek en ‘n pêl wat so elke 6 maande bietjie rond toer.skydiver said:Mooi foto.GravelFox said:
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is jy op 'n solo trip?
Enter your email address to join: