- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,830
- Reaction score
- 11,471
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Stunning pic!McSack said:No dirt but a lekker chilled late afternoon cruise Clarens to Kestell
Sent from my BV9500 using Tapatalk
Thanks man... wasn't planning anything but it was just the perfect time and weather for a rideNoneking said:Stunning pic!McSack said:No dirt but a lekker chilled late afternoon cruise Clarens to Kestell
voorvel said:[member=1035]steveindar[/member]
Are you visiting Tanzania or moved back again?
Are you still in contact with Klavs, Babu and Benoit?
GravelFox said:Die paadjie was so bietjie meer plaas paadjie as verwag. Gery vanaf Murraysburg op R63 en voor Ouberg pas links gedraai op grondpad wat Richmond toe gaan. Vanaf hom regs gedraai en oor vele cattle grids gegaan om weer in die Dassiesfontein pad te kom oppad na Nieu Bethesda. Ek dink jy is reg met die Kompasberge.Dorsland said:Murraysburg rond? Kan ook agter Nieu-Bethesda êrens wees. Sien ek 'n punt van Kompasberg wat daar agter uitsteek?
Dorsland said:GravelFox said:Die paadjie was so bietjie meer plaas paadjie as verwag. Gery vanaf Murraysburg op R63 en voor Ouberg pas links gedraai op grondpad wat Richmond toe gaan. Vanaf hom regs gedraai en oor vele cattle grids gegaan om weer in die Dassiesfontein pad te kom oppad na Nieu Bethesda. Ek dink jy is reg met die Kompasberge.Dorsland said:Murraysburg rond? Kan ook agter Nieu-Bethesda êrens wees. Sien ek 'n punt van Kompasberg wat daar agter uitsteek?
Dan is dit wel Kompasberg vanuit 'n ander hoek [member=18692]GravelFox[/member]. Ek ken daai paadjie, jy het nie dalk my 660 Teneré se oranje kopligskerm daarlangs gesien nie? :lol8: Daai pad was op 'n tyd so sinkplaat gewees mens moes jou stopsels tel as jy op Nieu-Bethesda kom.
Ja ons het maar stadig gery want hy was nog steeds stamperig…lyk nie of daai paadjie veel aandag kry nie. Het die Saterdag weer met die Uitkykpas uitgery…ook maar afgeleë. Mooi wêreld waarin jy bly.Dorsland said:GravelFox said:Die paadjie was so bietjie meer plaas paadjie as verwag. Gery vanaf Murraysburg op R63 en voor Ouberg pas links gedraai op grondpad wat Richmond toe gaan. Vanaf hom regs gedraai en oor vele cattle grids gegaan om weer in die Dassiesfontein pad te kom oppad na Nieu Bethesda. Ek dink jy is reg met die Kompasberge.Dorsland said:Murraysburg rond? Kan ook agter Nieu-Bethesda êrens wees. Sien ek 'n punt van Kompasberg wat daar agter uitsteek?
Dan is dit wel Kompasberg vanuit 'n ander hoek [member=18692]GravelFox[/member]. Ek ken daai paadjie, jy het nie dalk my 660 Teneré se oranje kopligskerm daarlangs gesien nie? :lol8: Daai pad was op 'n tyd so sinkplaat gewees mens moes jou stopsels tel as jy op Nieu-Bethesda kom.
Mooi foto[emoji1305]McSack said:No dirt but a lekker chilled late afternoon cruise Clarens to Kestell
Sent from my BV9500 using Tapatalk
Mooi foto :thumleft:ETS said:
ETS said:
GravelFox said:Ja ons het maar stadig gery want hy was nog steeds stamperig…lyk nie of daai paadjie veel aandag kry nie. Het die Saterdag weer met die Uitkykpas uitgery…ook maar afgeleë. Mooi wêreld waarin jy bly.
McSack said:(°)(°) FOTO.ETS said:[emoji14]
I recall stopping at that exact spot for a foto many times I'm sure ... Kenhardt-PutSonderWater road?
Sent from my BV9500 using Tapatalk
Lekker foto!ETS said:
Enter your email address to join: