Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Roadtrip
 

Attachments

  • FF4E570E-7FAE-47FF-943D-7792125504D3.jpeg
    FF4E570E-7FAE-47FF-943D-7792125504D3.jpeg
    122.5 KB
So maak mens
 

Attachments

  • 5689A646-AD26-473F-9A88-A6F4BCB2390F.jpeg
    5689A646-AD26-473F-9A88-A6F4BCB2390F.jpeg
    130.6 KB
Now thats so cool when you leave the 2021 beauty at home to take your sweetheart for a spin .
 
Gerrard said:
So maak mens
Saw you today on the flat section of gravel before Swartberg pass. I was on my T700 and part of a group coming from the Hel. Hope you did not take the rig down there[emoji85]

Were you travelling with the other bunch of 1150s?


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Gister oor die pond vir vis in Witsand.
 

Attachments

  • CC2E220F-A986-42B2-8625-CF1C5C2FF4DA.jpeg
    CC2E220F-A986-42B2-8625-CF1C5C2FF4DA.jpeg
    133.8 KB
  • AB643FF5-BA19-4257-B33E-505C72D6A1D6.jpeg
    AB643FF5-BA19-4257-B33E-505C72D6A1D6.jpeg
    148.1 KB
Vandag 300km draai om te kyk of my gat gaan hou
 

Attachments

  • C4926408-27FB-4D3A-87FD-31C1E9B081F5.jpeg
    C4926408-27FB-4D3A-87FD-31C1E9B081F5.jpeg
    191.4 KB
  • FF62F38D-C025-4EA7-9EFF-C1618DE9C3B4.jpeg
    FF62F38D-C025-4EA7-9EFF-C1618DE9C3B4.jpeg
    179.5 KB
En toe ons klaar gebraai het, bosbou toe gesleep vir bietjie pret
 

Attachments

  • 10F6BDCD-E38C-4EFE-AE03-A74CBAA0FA6F.jpeg
    10F6BDCD-E38C-4EFE-AE03-A74CBAA0FA6F.jpeg
    253.3 KB
ChrisL voor jy vra daai lieflike uitgrawing vol water is net buite Vanwyksdorp!
index.php
 
ChrisL voor jy vra daai lieflike uitgrawing vol water is net buite Vanwyksdorp!

So baie bly daai area het n slag reen gekry!! :thumleft: :thumleft:
 
So bietjie die naweek gery en skouers geskuur met n legend of 6. @Welsh @Boersoeknbike
60f83d5eb3fc3e1764ab893146848c83.jpg
f74820e2132142be51170ee832f13e0a.jpg


Sent from my SM-N986B using Tapatalk

 
2StrokeDan said:
@Blikners, hoe werk daai pont nou?
Baie soos die ou een behalwe n gedreun van die diesel enjin en hy vaar soms bietjie skeef as die rivier afkom. Jy wag maar nog en ry op nes altyd. Dis nou gratis ek dink die operators het meeste van die geld gesteel in elk geval. Hulle kan nou lorries en stropers oorvat wat n groot ding is vir die boere want om n 80km draai met n stroper te ry om aan die anderkant van die rivier te kom is nie speletjies nie.
 
Matewis said:
So bietjie die naweek gery en skouers geskuur met n legend of 6. @Welsh @Boersoeknbike
60f83d5eb3fc3e1764ab893146848c83.jpg
f74820e2132142be51170ee832f13e0a.jpg


Sent from my SM-N986B using Tapatalk
Seker dis julle groep wat ek gister gesien het tussen PA en Swartberg pas.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
GravelFox said:
Matewis said:
So bietjie die naweek gery en skouers geskuur met n legend of 6. @Welsh @Boersoeknbike
60f83d5eb3fc3e1764ab893146848c83.jpg
f74820e2132142be51170ee832f13e0a.jpg


Sent from my SM-N986B using Tapatalk
Seker dis julle groep wat ek gister gesien het tussen PA en Swartberg pas.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Korrek ja. Was jy deel van die groep wat afgekom het dorp toe van die pas af?

Sent from my SM-N986B using Tapatalk

 
Fun in the midlands

 

Attachments

  • 78700.jpg
    78700.jpg
    601.9 KB
Top