Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Swaershoek pass


E9AA0F7C-AA92-4B17-AA7F-EB78357ED3AC.jpeg
 
'n Draai rondom Winderige Valsbaai
Eerste stop op Boyes Drive bokant Muizenberg
20221229_102402.jpg


Tweede stop bokant Kalkbaai se hawe. Simonstad daar aan die oorkant, en Kaappunt verderaan agter Simonstad se berge
20221229_102856.jpg


Brekfis by Dixies. Daar was ook 'n hele klompie ander bikers.

20221229_122240.jpg


'n Uitsig-stop op Red Hill se pas. Daar oorkant is Simonstad met die SA Vloot se hawe. Drie Fregatte, een duikboot en die SAS Drakensberg is sigbaar.
20221229_123839.jpg

Die Red Hill pas is steil, met heelwat draaie, (sommige erg skerp).
20221229_124327.jpg


Aan die bo-punt van die pas is een van die drie kanonne wat deel is van die Scala Battery. Hierdie 9.2" kanonne was bedoel om Simonstad te beskerm in die 2de Wêreldoorlog.
Hierdie spesifieke kanon was mooi gerestoureer rondom 1984, maar is sedertdien erg gevandaliseer en is besig om tot niet te roes.
20221229_124800.jpg
20221229_125048.jpg


Aan die Atlantiese kant, kort anderkant Scarborough, is die baie mooi omgewing van Misty Cliffs
20221229_130936.jpg

20221229_130759.jpg


Van hier af was ons geskuil teen die sterk suidooster.
Bo-op Chapmans Peak het ons 'n rukkie gestop en die mooi dag geniet.
Houtbaai se baai is altyd mooi.
20221229_134826.jpg


Terugkyk na die indrukwekkende Chappies pas.
'n Baie interessante verskynsel is daar oorkant baie duidelik sigbaar --- onderkant die pad is stollingsrotse (igneous rock) wat diep onder die aardkors gevorm is (warm gesmelte rots wat opstyg en later stol soos dit nader aan die aarde se oppervlak beweeg). Bokant die pad is sedimentere rots, lae wat gevorm word deurdat sand/grond/stof van bo af in lae neerslaan en oor lang tyd hoog opbou.
20221229_134432.jpg


Van hier af het ons al met die kuspad tot in Seepunt gery en vandaar wind-op terug gestoei huistoe.

Baie lekker trippie, sterk wind ten spyt.
:)
 

Attachments

  • 20221229_124327.jpg
    20221229_124327.jpg
    751.5 KB
Last edited:
Near the Cradle this morning. Lovely ride interrupted by Tyre Pressure Management System giving warnings, pity, but all back safely.
 
Yesterday @exkdx and me decided to go have a drink somewhere out there to conclude the year!
This turned out to be a bitofa mudwrestling match with the big girls we brought along.
Would have been more fun on skinnier girls but then again, fun remains fun - and, we actually kept it dry the entire time, contrary to the day before when the area got 60mm of rain in 2 hours we heard!
Anyway, mud can be washed off again, and an added advantage is that my garden engineer will have a wheelbarrow of topsoil to scoop up from my driveway tomorrow (y)
 

Attachments

  • 23a9e15f-a1f9-48d1-bd98-1243ae27bb65.JPG
    23a9e15f-a1f9-48d1-bd98-1243ae27bb65.JPG
    106.6 KB
  • 20db0a12-0c36-4c84-943e-71c1aa2d0e3d.JPG
    20db0a12-0c36-4c84-943e-71c1aa2d0e3d.JPG
    132 KB
  • IMG_7875.jpg
    IMG_7875.jpg
    1,021.8 KB
  • IMG_7876.jpg
    IMG_7876.jpg
    749.7 KB
  • IMG_7877.jpg
    IMG_7877.jpg
    1.1 MB
  • IMG_7880.jpg
    IMG_7880.jpg
    797.3 KB
  • IMG_7881.jpg
    IMG_7881.jpg
    1.1 MB
  • IMG_7882.jpg
    IMG_7882.jpg
    594.4 KB
  • IMG_7891.jpg
    IMG_7891.jpg
    714.7 KB
Bapsfontein area railway lines . Lots of mud and water holes . Fell in the same water hole twice 3 hours apart .
 

Attachments

  • IMG-20230107-WA0007.jpg
    IMG-20230107-WA0007.jpg
    274.4 KB
  • IMG-20230107-WA0006.jpg
    IMG-20230107-WA0006.jpg
    169.4 KB
  • IMG-20230107-WA0005.jpg
    IMG-20230107-WA0005.jpg
    181.6 KB
  • IMG-20230107-WA0003.jpg
    IMG-20230107-WA0003.jpg
    207.8 KB
  • IMG-20230107-WA0002.jpg
    IMG-20230107-WA0002.jpg
    208.1 KB
  • VID-20230107-WA0001.mp4
    7.8 MB
Willem se kampie padstal net buite Venterstad. Lekker roosterkoek met verskeie opsies van wat jy wil op hê, lekker koffie en lekker, warm mense.
Ek en vroutjie het vanoggend daar gaan draaimaak.

Ongelukkig net die een foto geneem.

16EB02FC-86DB-480D-A7BD-E5EC32546AF6.jpeg
 
Willem se kampie padstal net buite Venterstad.

Jammer jy het nie daai Dorsland ou genooi om julle te join,maar hy sal seker eers sy bike se manual moet bestudeer voor hy hom weer klim!! 😜
 
Top