Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Quick Harties lunch run. Man, I love this thing!!!!! 😍
IMG_6450.jpeg
 
Hello Chris, ja daar was water in van die rivier crossings, so ek neem aan dit moes oor die laaste paar dae geval het. Die wolke hier in Windhoek is donker so ons hoop maar die water val weer bietjie

... more ... hoe was die trip terug Walvis toe, enige reen gehad in die Khomas Hochland ?
 
As dit van my afhang ry ek Luderitz om, daar is mos wiele under my gat. Ongelukkig moet ek by die kantoor uit kom
Ek hoor 'n groot stuk van daai Gamsbergpad is geteer, blykbaar daar verby die ashope oor Kupferbergpas amper tot daar waar die pad split na Gamberg en die ander ander een na Remshoogte?
 
A short 4 days from jbay into the karoo and down to the coast.
Nice. I recognise a few places there.
If I may...where was that very last pass that featured there? With the fairly high stone wall on the 'outside' .
 
Top