Gister was die jaarlikse Double Century fietstoer en 20 van ons het weer diens gedoen
Die vinnigste groepe het laaste weggespring, toe dit al helder lig was.
'n Mooi vallei duskant Zuurbraak
Aan die begin van die Tradouwpas is hierdie baie mooi akkerboom. elke jaar groter en mooier
Halfpad deur die Tradouwpas.
By Barrydale draai die roete wes in die rigting van Montague.
Hier ry ons op die R62 deur die Tradouwvallei
Die rotsformasies tussen Montague en Ashton is altyd iets besonders om te sien
Twee ysterperde langs mekaar - die swarte is 'n 14CRB, 105 jaar oud en lank nie meer diensbaar nie.
Die GrysKameel langs hom is 85 jaar jonger, loop soos 'n horlosie en sal (hopelik) nog baie jare diensbaar wees.
Later die dag, toe al die fietse hulle ry klaar gery het, het en het ek via 'n paar grondpaaie terug huistoe gery.
Net buite Swellendam is hierdie mooi groot bloekomboom, langs 'n ou ysterbrug oor die Kliprivier
Duskant Bonnivale lê die koringlande wyd en die koring is ryp.
Oestyd is in volle gang
Van hier af grondpad na Bonnidale, vandaar voete dra op teerpad om voor skemer tuis te wees.
Veilig tuis, moeg maar tevrede.

Attachments
Last edited: