Ek ken daai pad
Na sowat 40km kry ek dié. Ai man. Omdraai en terug is al oplossing. Dis darem 'n lekker twee spoortjie.
View attachment 926413
View attachment 926414
Op die kaart wys dit die pad loop deur tot amper by die Verwoerddam Chris. Hy is bitter lanklaas geskraap of aan gewerk, maklik 10 - 15 jaar terug.... raak al hoe meer so, jy moet my daai hek se rv stuur dat ek dit op my kaart merk ... ek kry die horries as ek moet omdraai ....
Het jy 1300km vir die naweek gery?! Blikemmer, ek haal my hoed af vir jou.Het die naweek werk gehad in Ventersdorp en Klersdorp.
Besluit om die SYM 300 te neem.
Het so 1320km gedoen.
Teer en grondpad gedoen.
Sal my gedagtes oor die SYM in die klein bike afdeling plaas.
View attachment 926538View attachment 926539View attachment 926540View attachment 926541View attachment 926542View attachment 926543
Jy is 'n ou harregatHier is die roete wat ek gedoen het.
Het heelwat gery in die Ventersdorp en Klerksdorp area tussen die projek areas.View attachment 926546
Maar swaarder op 'n man se sitvlak.Baie ligter op brandstof as die kar!
En ry eerder die grondpad stukke met die SYM as met die kar.