woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,280
- Reaction score
- 2,172
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ek het so 'n paar dae verlof gekry. So op die ingewing.... soos gewoonlik.... besluit ek dis 'n goeie tyd om bietjie met die pensionvretertjie te BOND.
Toe bel ek Avontura Warmbad. Het julle 'n staanplekkie vir een tent, een motorfiets, 'n pa en seun..... nee sorry meneer ons is vol geboek.
Nou is ek op plan "B"
Wie het 'n plaas waar ons kan gaan kamp en bietjie grond kan ry. Die laaitie is 14 en ek laat hom nie toe om met sy XT 125 op enige pad te ry nie.
Dus soek ons 'n plek wat nie te ver van Brakpan is nie waar ons so 2 nagte in die bos kan gaan kamp en op die grond bietjie rondry.
Dankie by voorbaat van die ou toppie en sy pensioenvretertjie. :ricky: :ricky: