Wieledag Robertson Sat. 15 Sept .

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,108
Reaction score
298
Bike
BMW R1200GS Adventure
Agterkliphoogte boerevereniging hou Sat. hulle jaarlikse Wieledag . 2 roetes wat gery kan word , een vir 4x4 voertuie  en een vir motorfietse . Die motorfietsroetes is meer vir plastic bikes , maar ons ouens met die groter fietse kan dit ook doen , met n paar sidesteps . Hierdie is altyd n lekker saamtrek en as jy op enige deel van die roete gatvol raak , ry jy tot by homebase , knak n koue en kyk hoe die ouens met die klein p i@letjies klaarmaak .

Vir die wat nie weet waar dit is nie , ons trek Sat. oggend 8 uur vanaf die Shell garage in Robertson .
 
Top