ThysBasson
Race Dog
- Joined
- Aug 17, 2010
- Messages
- 965
- Reaction score
- 0
- Location
- Zeerust - North West
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
OK, ouens, ek het vandag my 2 skilderye gekry. Dit lyk ongelooflik mooi. Die logo lyk baie mooier as wat ek verwag het.
Onthou net - hierdie skilderye is uniek en elkeen word anders geskilder- so niemand ander sal so een soos jy hê nie.
Ek moet nog net die posgeld bevestig, maar ek glo dit sal gaan vir so R650 posgeld ingesluit.
Julle kan my PM met bestellings.
Sluit net asb die volgende in:
1. Landskap of portret.
2. Logo of geen logo.
Kort beskrywing van wat jy wil hê, bv. Hond wat staan, 2 honde wat lê, 2 gesigte, groep van 4 honde, of stuur vir my 'n redelike groot foto as jy 'n spesifieke een wil hê.
Stuur foto's na - [email protected]
Onthou net asb om jul Forum name te gebruik.
Enige navrae, my sel 082 920 6926
Dankie Thys