woef!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

lone riderer

Race Dog
Joined
Jul 28, 2014
Messages
540
Reaction score
1
Bike
KTM 690 Enduro
goeie vrydag!

Ek beloer al 'n hele tydjie die forum.  :lamer: Het onlangs weer begin ry en kan nie van die ding af bly nie.

Ek's op die noordkus in Natal. Het hier 'n ou KLR650 terwyl ek nog gereeld grond koop in die suiker riet.

What a great resource this forum is. I have no doubt that i'll keep spending lots of time here.

gooi mielies!

Riaan aka Lone Ridererer


 
Top