Carrol
Pack Dog
Ek kom Sondag 28/10 verby Worcester oppad terug na Riversdal van Kasteelberg kop-eet byeenkoms. Enige Worcester Vrinne wat wil saamry tot by Montagu vir Middagete, laat weet asb. Dan kan ons mekaar by die Garage op die N1 kry dalk??? Ek vat maar 'n kans. As jul op Robertson wil omdraai is dit ook ok. Sal lekker wees om mekaar weer te sien.