Wuppertal na Oasis: Toestand van pad?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Andre01

Pack Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
228
Reaction score
55
Location
Malmesbury
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ons beoog om stemdag (na ons gestem het) bietjie in die Sederberge te gaan ry. Ons wil graag die stuk doen tussen Wuppertal -Eselbank- Oasis. Weet iemand dalk hoe die pad nou daar lyk? Ek was in Februarie in die omgewing, die pad was toe onbegaanbaar a.g.v vloedskade.

Ons is 2x Dakar's, 800 adventure en 'n 1200LC. Die twee manne met die 800GS en 1200LC het nog nooit daai pad gery nie.
 
Top