Labrat
Race Dog
Ok wil net weet aangesien ek nXT rider is wat se mods ot: het jul ander XT ouens op jul bikes al gedoen, ek is vir so week of twee al by https://www.xt660.com/index.php (dink dit is hoe mens dit doen) en daar is nogal n paar nice mods wat daai ouens doen