XT500 Electrics rebuild electrician needed, Northern Suburbs WP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Terra

Pack Dog
Joined
Sep 28, 2009
Messages
299
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
KTM 990 Adventure
Jis manne, ek is opsoek na betroubare electrician wat my XT se bedrading sal tackle, enige voorstelle??

Ek probeer nou al vir laaste paar jaar die skoeter aan mekaar sit, maar kom net so ver nie. Ek het die naweek nou weer begin, maar het net die nuwe nek bearings ingesit en die steering weer opgebou
Ek wil ook kyk om die kop van die scoot 'n rally look te gee, dus is ek opsoek na 'n spare parts dealer waar 'n mens kan gaan krap vir fairings etc. Weet julle van so paar plekke??
 
Top