ZAR
Pack Dog
Ek sit die een op vir 'n goeie vriend van my. Sal later fotos plaas maar die bike is Yamaha blou en soos nuut. Die ou is 'n pyn in die gat met sy goed! :thumleft:
Yamaha 1200 Super Tenere
2010
8765 km's
Yamaha Alu Panniers
Yamaha Alu Topbox met inner sak
Remus pyp
Rumbux crash bars
Rumbux enjin protector
Spot lights
450 foot pegs
Nuwe tyres
Alle dienste gedoen
Hier is R30 000 + se ekstras op die fiets!!!
R105 000.
Fotos vanoggend geneem
Yamaha 1200 Super Tenere
2010
8765 km's
Yamaha Alu Panniers
Yamaha Alu Topbox met inner sak
Remus pyp
Rumbux crash bars
Rumbux enjin protector
Spot lights
450 foot pegs
Nuwe tyres
Alle dienste gedoen
Hier is R30 000 + se ekstras op die fiets!!!
R105 000.
Fotos vanoggend geneem