Yes Mense

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pom17

Race Dog
Joined
Mar 27, 2012
Messages
2,720
Reaction score
1
Location
George
Bike
NER-A-CAR
Naam is Cobus

Hang al lank hier rond op die forum al voor ek n bike gehad het. Forum ook gebruik om te besluit op die regte bike vir my behoeftes. So 2maande terug n F800GS gekoop en besef dit baie k@k om alleen te ry. Sooooo toe join ek, nog nie regtig iets gepost nie maar sal defnitief binnekort van al die kennis hier op die forum gebruik maak.

Groete
 
Top