Zanzibar turned into a biker's pub!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jacko...

Cool image man...Uiltjie lyk my nie gaan binnekort op die forum wees nie...ek hoor die weerlig in Caledon het sy computer en electronics P***kas - toe geslaan...
 
Jan Vuurpyl:

"p***kas toe geslaan" se nou vir my in watter ander taal kan 'n mens iets so mooi beskryf?

Dis nie stukkend, gekrok, foutief, inoperational, inoperative of faulty nie, dis bloot "p***kas toe" Kwaai ;D ;D
 
As it is now an official bikers pub - I can organise a charity event?
 
Jacko said:

Daas net een taal - die Moedertaal ;D
 
Extreme Velcro said:
As it is now an official bikers pub - I can organise a charity event?

I'm sure Uil will be more that happy to oblige....

We r on our way there this weekend again.....can't wait... ;D ;D ;D
 
Jacko said:
Uiltjie, herken jy die plek? Verbeel jou jy's 'n voel.

Goudini.jpg

Hoe de moer weet jy waar ek bly?  Maar ja, dis die Uilnes!

Dis 'n "jong" Google Eath Image.....is jy dan 'n registered user?

En ja, my PC was, is "p**skas" toe geslaan, maar danksy Santam staan hier vanaand ' varse 2Gb RAM, 400 Gb HD masjientjie....mmmm....lekker!
 
Uiltjie said:

Kombineer SA Topo maps met Southern Africa  Streetmaps en Google Earth en enigiets is moontlik.

Se my, wanneer gaan jy jou PC 'n bietjie pimp?
 
Uiltjie said:
JOEROCKET said:
Miskien moet ons praat oor alternatiewe....nudge nudge wink wink...

Gaan maar moet groot gaan met die KTM volgende naweek op Struisbaai....if you know what I mean! ;) ;) ;)

Say no more, say no more!

Julle moet maar groot gaan sonder my, ek sal op my stroper wees! :-[

Ha-ha, ek dog dan jy't vergeet om te saai.

So, ons moet maar dan weer n aandjie na jou toe kom?????
 
Top