Harry the Buffalo
Race Dog
Hi Manne en Mannine..................Ons is nou terug na ons ou trippie deur Namibia :thumleft: Net so met die wegval n bietjie oorie naam
atch:...Toe ons nou so in Vryburg sit oppad soontoe en conference hou na so 800+Km virrie eerste dag.....en na paar Jaggermesisters :mwink:.....of soos my ou Maat Oscar dit noem :imaposer:......Mesyne!.....toe kom hy op met die naam "Get off your ASS and go DIV".......Nou Jaggermesiters issie n man se maatie en dit laat die tong bietjie knoop :3some: .....So DIV moes eintlik TRIP wees :ricky: Sooooo daar issie naam toe met BAAAAAIE mesyne gereeld.....want dit maak dan gesond
eepwall:
eepwall: :ricky: