Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
By Kuruman gesort mik ons vir Upington!!!!!! Daar aangkom maak ons n draai by BMW Upington.....................oftewel Pumba hier oppie forum om ons tyres te change....................GREAT DIENS en baie vriendelikheid vannie manne vannie Noord Kaap......Thanks Pumba :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:....word BAIE waardeer!!! Uilspieel ook vannie Forum het ons genooi ommie aand daar by hom te cabin....................Bleddie nice mense die. Uilspieel jy en jou LADY was een bleddy great plesier.........DANKIE JONG MAN...................en dankie aan daai stil BAIE nice GIRL van jou :thumleft: :thumleft: :thumleft: Ons crew hettie aand daar by julle baie geniet en ons konnie beter kry in n 5* HOTEL nie
 

Attachments

  • Uilspieel 01.jpg
    Uilspieel 01.jpg
    177.4 KB
  • Uilspieel 02.jpg
    Uilspieel 02.jpg
    162.5 KB
  • Uilspieel 03jpg.jpg
    Uilspieel 03jpg.jpg
    108.1 KB
Daar by Uilspieel moes die ou Buffel hom self gedra :imaposer: :imaposer: :patch: :patch: HY moes toe die aand reg langs n BLEDDY ..............................Hier kommit n KTM 990 Slaap........................Hy sukkel nou nog met die after effects :imaposer: :imaposer: :imaposer:..............................Hierie huis het KTM probleme :3some: :3some: :3some:
 

Attachments

  • KTM Eina.jpg
    KTM Eina.jpg
    126.5 KB
  • KTM Eina 01.jpg
    KTM Eina 01.jpg
    124.2 KB
Yehaaaaa, ek het gewag vir die een.  :thumleft: 

Mooi sover Harry, gooi hom laat ons lus kan raak en sommer saamry.  :3some: 
 
Ok :thumleft: Julle ekke het nou n braai afspraak virrie aand met lekker SKAAP tjoppies en n paar J&B's..............ons gaan more weer verder :thumleft: :thumleft: :3some:
 
Vis Arend said:
Yehaaaaa, ek het gewag vir die een.   :thumleft: 

Mooi sover Harry, gooi hom laat ons lus kan raak en sommer saamry.   :3some: 
Ou Vissie ekke sal later uitbrei oorie respect wat ekke en my tean vir jou en daai anner helfte van jou het :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
:ricky: Lekker RR!  :thumleft:
 
Lekker report sover oom Harry. Ek sien uit met verlange om die res te lees, aangesien ek self beplan om so teen Maart in daardie rigting te kyk.
 
Harry the Buffalo said:
Ok :thumleft: Julle ekke het nou n braai afspraak virrie aand met lekker SKAAP tjoppies en n paar J&B's..............ons gaan more weer verder :thumleft: :thumleft: :3some:

Geniet daai SKAAP tjoppies en jakkals & bolf, moet net nie vir my se dis 'n Kalahari  SKAAP tjop nie.  :patch: 
 
Mev Vis Arend said:
More Harry

Slaap jy nog?  :biggrin: 
More Julle :mwink: :mwink: Voel vanmore so n bietjie BROOS :-[..................Die skapie was GREAT  :thumleft: :thumleft: maarie Jakals en Bolf het to later oorgeslaan in Kaptein Sardyn (Morgan)........nou voel ekke soos KIngsley Hallgate na sy trippie deurie Zambesi :patch: :patch: :sip:  Gaan eers bietjie vanmore by my kleinkind kuier soos ek maar altyd maak oppe Saterdag more :thumleft: My Meisiekind maak die lekkerste koffie enne ek het dit BAIE nodig :sip: N bietjie later vandag enne  na ek my twee vingers weer eers bietjie geolie :patch: :peepwall: het sall Ek aangaan met die RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Nee wag - hier kom 'n ding wat spring  :lol8:

Kan nie wag vd res nie

:sip:

lekker sover
 
Ian in Great Brak River said:
Lyk my nog 'n Rock 'n Roll RR die ...

8)

wel, soos dit nou staan lyk dit vir my die manne het op Upington omgedraai huis toe

kom Oom Harry!
 
Lem said:
Ian in Great Brak River said:
Lyk my nog 'n Rock 'n Roll RR die ...

8)

wel, soos dit nou staan lyk dit vir my die manne het op Upington omgedraai huis toe

kom Oom Harry!
Waaaaaa....wag nou :mwink: :mwink: Ekke maak julle honger virre storie :3some: :3some: ...............Terug by die werk! Die vervolg sal so met verdrag kom :ricky: :ricky: :sip:
 
Ag nee fark, net toe ek reg skuif en gemaklik raak  toe is dit pouse,,,,,,,,,,,, :mad:

Kom aaaaaaaaaaaaaaan my uncle !!!!!!!!!!!!!!!!!!! :biggrin:
 
Jakkals said:
Ag nee fark, net toe ek reg skuif en gemaklik raak  toe is dit pouse,,,,,,,,,,,, :mad:

Kom aaaaaaaaaaaaaaan my uncle !!!!!!!!!!!!!!!!!!! :biggrin:
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :ricky: :3some:
 
Lem said:
Ian in Great Brak River said:
Lyk my nog 'n Rock 'n Roll RR die ...

8)

wel, soos dit nou staan lyk dit vir my die manne het op Upington omgedraai huis toe

kom Oom Harry!
Ek dink ook so! Dit was sekerlik net na die Buffel langs die KTM moes slaap. Reguit huistoe !
 
[/quote]Waaaaaa....wag nou :mwink: :mwink: Ekke maak julle honger virre storie :3some: :3some: ...............Terug by die werk! Die vervolg sal so met verdrag kom :ricky: :ricky: :sip:
[/quote]

Beteken dit ons moet ook terug gaan werk toe! :peepwall:
 
Top