Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ag nee HTB, ek begin al onttrekings simptome kry. Los nou die werk en begin skryf asb. :deal:
 
OK..OK!! OOOOOOOOK...nog n ou episodetjie vir vannaand :mwink: Maar onthou ekke isse Toppie en het my rus nodig :patch: :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Nou jaaaa nadat ekke die ou Buffeltjie getroos het en hom gerus gestel het dat die KTM nie soooo bad issie en hom sal uitlos innie nag kon ons toe retire na n rustige vuurtjie en n paar BAIE ernstige J&B's toe :thumleft: Nou ou Uilspieel isse man wat Nam ken veral die Suidelike helfte want sy pa het daar geboer innie verlede :thumleft:.................Die man vrae toe wat is ons roete :patch: Nou soos dit maar om n ou vuurtjie gaan :3some:..........word kaarte en roetes nader gesleep en ons gesels scooter ry en stof vreet :patch:................Nou ons het beplan om deur te sleep Springbok toe en dan by Noord Oewer in maar die man reken toe wat se stront isit met ons oppie teer mettie Nobblies............OOOOO????????  nou verstaan ekke die half skeptiese vrae oppie forum toe ek besig was met die beplanning ??? ???...........Noord Oewer is toe hell en gone oppie teer en Ariamsvlei le net oorie bult van Upington af..........so 100 kliks teer en dan stofpad :thumleft: Net daar word die roete toe aangepas en ons gaan die volgende dag mik vir Ariamsvlei en dan net so 500m annerkant die dorp oppie stofpad klim en dan Wes allie pad met die grondpad langs Noord Oewer toe...............en dan breek ons Noord :thumleft:
 
OOO!!!!! Ja net voor ons daai grenspos slaan net gou n update :mwink: :mwink: Nou van julle wat die Bokkom en Boom trip RR onthou ???  Ekke en ou Oscar moes eers virrie laaities wys wat is die doel van allie bome langs die pad :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Bome langs die Pad 02.jpg
    Bome langs die Pad 02.jpg
    215.3 KB
  • Bome langs die Pad 03.jpg
    Bome langs die Pad 03.jpg
    239.4 KB
  • Bome langs die Pad 01.jpg
    Bome langs die Pad 01.jpg
    248.7 KB
SORRY ??? ??? Noga INTERVENTION :patch: :patch: Ekke het nou net n oproep van HtD gehad om my tereg te stel :peepwall: ......Viatores beteken nie wat ekke vroeer gese hettie maar "TRAVELERS" en nie "The Journey" nie.....................so ons is toe maar "TRAVELERS" oppe "JOURNEY" too nowhere "FAST" :3some: :3some: :3some:
 
Die More na n fantastiese brekkie daar by Hotel...UILSPIEEL EN GADE is ons toe gefuel en gepomp en sleep ons Ariamsvlei toe :thumleft: By die grens gaanit toe baie goed ennie manne is vriendelik en hulpvaardig :thumleft: :thumleft:..
 
Aitsa, ek sien die vingertjies raak nou so bietjie los, gaan maar aan.   :patch:  Moet nou asb nie ophou nie.   :peepwall:
 
Nou ou Vis Arend het gese as jy n pomp sien...........maak vol :mwink: So ons weet toe ons gaanie stofpad nevens Ariamsvlei slaan .................so toe ons n pomp sien toe maak ons VOL!  Soooo 500m net annerkant die dorpie......of wat Ariamsvlei se katagorie ookal is draai die stofpad toe links af........net soos ou Uilspieel gese het :patch: :patch:.................Die man ken toe werklik die plek ??? ??? ???....waar sand is......waar stront is.................en waar ons versigtig moet wees :thumleft: :thumleft: Dis toe n gewiele afblaas en traction controle afhaal dat dit n aardigheid is :patch: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Ariamsvlei 01.jpg
    Ariamsvlei 01.jpg
    206.9 KB
  • Ariamsvlei 02.jpg
    Ariamsvlei 02.jpg
    163.4 KB
  • Ariamsvlei 03.jpg
    Ariamsvlei 03.jpg
    152.4 KB
Na daai eerste 10km grondpad vrees eers weer bedaar het begin ons dit geniet!!! Die wereld is asemrowend mooi en.......net daar besluit ek toe sommer van voor af hoekom my ma besluit het om my in Suid Wes Africa te kry :thumleft:..................Ekke is mos n gebore Suid Wester :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • Op Pad na Warmbad 01.jpg
    Op Pad na Warmbad 01.jpg
    216.1 KB
  • Op pad na Warmbad 02.jpg
    Op pad na Warmbad 02.jpg
    195.5 KB
Skaars 30km oppie stofpad toe issie aanbagsmanne weer honger!!!!! Donner ??? ??? groei hulle nog! Ekke verkyk en verlekker my aan onse Vader se skepping en dank Hom so stilweg virrie vooreg om daar deur te mag ry oppe scooter :thumleft:...............Toe issit brood en tjips..........HOOPIE dis wat die manne vir ons gaan opdis oppie trip nie ???...............EEEEEEN nou ja die 800 moet bosse toe soos gewoonlik  ??? die stofpaaie is blykbaar nie challenging genoeggie :patch: :patch:
 

Attachments

  • Honger op pad na Warmbad 01.jpg
    Honger op pad na Warmbad 01.jpg
    211.4 KB
  • Honger op pad na Warmbad 02.jpg
    Honger op pad na Warmbad 02.jpg
    148.2 KB
  • Honger op pad na Warmbad 03.jpg
    Honger op pad na Warmbad 03.jpg
    205.2 KB
  • Honger op pad na Warmbad 04.jpg
    Honger op pad na Warmbad 04.jpg
    252.1 KB
  • Honger op pad na Warmbad 05.jpg
    Honger op pad na Warmbad 05.jpg
    247 KB
  • Honger op pad na Warmbad 06.jpg
    Honger op pad na Warmbad 06.jpg
    234.5 KB
Jong dit gaan toe te lekker :thumleft: :thumleft: :thumleft:....Soo 110..120km/h oppie grondpad :thumleft: ek leerie manne van "The PASE" ry oppie grond want ek ry hom ook soo oppie teer!!!! Daar darem so op crusing speed ...................so 160km continious.................sweeper in sweeper uit......twisty in ...twisty uit :thumleft: :thumleft: Luv it!!!!! Die sandkolle kom en gaan.............die pad change en ons kry genoeg van alles............veral innie rivier beddings :patch:  Nou so n bietjie oor ou Oscar se GSA ??? Soos hy daar staat langs die Buffel is hy kraak nuut :3some: :3some: Die vorige week moes Oscar al om Phalaborwa ry om KM op te kry dat hy hom kan vat vir sy 1000km service voor ons vertrek ;) ;) ;) Dis seker een vannie min scooters wat n Namibia trip klaar gemaak het voor  sy eerste paaiement betaal is :patch: :patch: :patch: :patch: :3some:......Nou my ou Maat Oscar is nog so bietjie nuut oppie grond en ons train soos ons vorder :mwink: OP elke stop gee ons bietjie raad..................maar nou ja n man vergeet so bietjie hier en daar vannie detail en toe ons weer so n redelike laaaaang sand strook vang toe besluit die twee mos om mekaar te verlaat :imaposer: :imaposer: :imaposer: Op daai stadium is ekke redelik ver voor ....want ekke het mossie Zumo....toe Oscar en verder terug RtD.....Toe ek so voor een vannie 21 of so hekke stop om dit oop te maak en ekke loer so terug om te kyk waar my companions is toe sien ekke Oscar en sy scoot issie meer n eenheid nie ennie man hettie hanne innie lug :imaposer: :imaposer: :imaposer:...................DIE SAND MONSTER HET HOM GEFLOUS :imaposer: :imaposer: :imaposer:......................Maar n voordeel van sand soos julle weet is mos die soft landing en MIN skade aan die GSA :thumleft: :thumleft:...............Ekke was net te ver voor sooooo ek konnie die gewoonlike fodie kry nie.............net die result :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Oscar se OFF 02jpg.jpg
    Oscar se OFF 02jpg.jpg
    168.7 KB
  • Oscar se OFF 04.jpg
    Oscar se OFF 04.jpg
    162.9 KB
  • Oscar se OFF 03.jpg
    Oscar se OFF 03.jpg
    170.5 KB
  • Oscar se OFF 01.jpg
    Oscar se OFF 01.jpg
    170.7 KB
Ons vorder toe soo tot op Warmbad ??? dis nou in Nam ennie in Transvaalie :mwink: :mwink:. Daar is ons gatvol gery en besluit om slaapplek te soek :thumleft: :thumleft: Dis n baie klein swart gemeenskap met baie vriendelike mense :thumleft: :thumleft: :thumleft: Maar dit lykie of daar n BB is toe ons so inry nie maarie Zumo hettie antwoord :thumleft: Daar gekom issie plek toe en ons vra :thumleft: :thumleft: Die back-hackter drywer wat slote grou se toe moenie worry nie hy kry gou vir ons iemand om te help :patch: En daar kry ons toe die naaiste plek om te slaap virrie aand ..............so R125/person virrie aand weereens :3some: :3some:
 

Attachments

  • Warmbad Nam 01.jpg
    Warmbad Nam 01.jpg
    180.4 KB
  • Warmbad Nam 02.jpg
    Warmbad Nam 02.jpg
    190.6 KB
  • Warmbad Nam 03.jpg
    Warmbad Nam 03.jpg
    339.1 KB
  • Warmbad Nam 04.jpg
    Warmbad Nam 04.jpg
    239.3 KB
Dissie eerste aand in Namibia en dis genoeg rede om te celebrate :mwink: :mwink:
 

Attachments

  • Warmbad Celebration 01.jpg
    Warmbad Celebration 01.jpg
    157.3 KB
  • Warmbad Celebration 02.jpg
    Warmbad Celebration 02.jpg
    112.6 KB
  • Warmbad Celebration 03.jpg
    Warmbad Celebration 03.jpg
    101.2 KB
  • Warmbad Celebration 04.jpg
    Warmbad Celebration 04.jpg
    113.7 KB
  • Warmbad Celebration 05.jpg
    Warmbad Celebration 05.jpg
    113 KB
  • Warmbad Celebration 06.jpg
    Warmbad Celebration 06.jpg
    84.9 KB
Die volgende more mik ons vir Ais-Ais via Noord Oewer :thumleft: :thumleft: Maar net so voor ons die teerpad slaan waar ons 50km teerpad na Noord Oewer toe moet ry om proviant te gaan koop...............Dis nou Namibia Skaap............bier en J&B en so n paar anner minner belangrike goeters wil die manne alweer brekfist maak :patch:
 

Attachments

  • Brekfist op pad Na Noord Oewer 01.jpg
    Brekfist op pad Na Noord Oewer 01.jpg
    209.3 KB
  • Brekfist op pad Na Noord Oewer 02.jpg
    Brekfist op pad Na Noord Oewer 02.jpg
    182.6 KB
In Noord Oewer aangekom maak ons alweer vol ......want Vis Arend HET mos gese......as jy n pomp sien MAAK vol :3some: :3some:....en ons  stry nie :3some: :3some:...Toe ons so weg ry by die petrol pomp op pad stoor toe.................dis nou BOTTEL stoor en Oscar so agter ou Pieta innie back-up aan ry, toe gewaar hy hy n slang innie gras ??? ??? So ver ons back-up ry verloor hy petrol.................en net daar is Pieta die eerste keer onner daai Mazda :patch: :peepwall:.....Die petrol pyp na die "longrange" tank is af :-[.. Oscar vaar toe die stad in en wonder bo wonder kry toe die enigste stukkie petrol pyp in daai groot stad :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Mazda 01.jpg
    Mazda 01.jpg
    212.8 KB
Jis ek wens ek kon stadige lees dan was die genieting meer uitgerek!!!!!
 
Top