Collection of lisence at Watloo - contact requested please.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Reckless

Puppy
Joined
Feb 14, 2012
Messages
12
Reaction score
0
Bike
BMW R80GS
Hallo allie honne, voorspoed aan almal en baie veilige myle aan almal en julle geliefdes.

Vraag asb. Lisensie deurgekom by Watloo einde Nov, hulle het gese ek sal notifikasie deur die pos ontvang na so 6 weke? Ek bly effe ver, so wil nie onnodig daai rigting ry nie. Wil ook nie die ding daar laat le om stof op te gaar nie?

Ken iemand iemand wat iemand ken (verkieslik met n selfoon) met wie ek kan praat of my lisensie gereed is vir optel.  Beste,
 

Latest posts

Top