Manic
Grumpy Mutt
Tiffie(Driffie) se Seun was vanoggend in n baie lelike bike ongeluk.
Sy seun le tans in ICU op masjiene en dit gaan nie goed nie.
Asseblief manne, dink en Bid vir die man, hy en gesin het dit rerig nou nodig :'(