- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,675
- Reaction score
- 11,262
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
'n Kort RR van 'n lekker trippien wat ons vroeër die jaar een Sondag gedoen het eepwall:
Die plan was om net 'n vinnige vroegoggend draai langs die Kruger Wildtuin te ry en dan terug via Numbi na Witrivier vanwaar ons teerlang Nelspruit toe ry.
[member=14709]chopper pilot[/member] op die Uitkyk pad
......en op die Kanaalpad